Psalms 127:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dit help nie dat julle vroeg opstaanen laat gaan slaap nie,dit help nie dat julle hard werk om te kan lewe nie,want die Here sorg vir die mense vir wie Hy lief is,Hy gee vir hulle alles wat hulle nodig het, ook terwyl hulle slaap.

Psalms 127

Psalms 127:1-5