Psalms 127:1 Bybel vir Almal (ABA)

’n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Salomo.As die Here nie ’n huis bou nie,dan help dit nie dat die bouershard werk om die huis te bou nie.As die Here nie ’n stad beskerm nie,dan help dit nie dat die wagtewakker bly nie.

Psalms 127

Psalms 127:1-2