’n Lied wanneer mense na die tempel gaan.Ek was bly toe mense vir my gesê het:“Kom ons gaan na die huis van die Here.”