Bande van die dood was rondom my,ek was bang om na die doderyk te gaan,dit het sleg gegaan met my,ek het baie swaar gekry.