Psalms 116:2-4 Bybel vir Almal (ABA)

2. Want Hy luister wanneer ek bid,daarom sal ek tot Hom bid so lank soos ek lewe.

3. Bande van die dood was rondom my,ek was bang om na die doderyk te gaan,dit het sleg gegaan met my,ek het baie swaar gekry.

4. Toe het ek tot die Here gebiden geroep: “Here, asseblief, red my lewe!”

Psalms 116