Psalms 106:8-11 Bybel vir Almal (ABA)

8. Maar Hy het hulle gered omdat Hy God is,omdat Hy wou hê hulle moet weetdat Hy sterk is.

9. Hy het hard gepraat met die Riet-see,en die see het droog geword.Hy het ons voorvaders laat deurloopop die plek waar daar voorheen diep water was,hulle het deurgeloop soos in ’n woestyn.

10. Hy het hulle gered van die mensewat vir hulle gehaat het,Hy het hulle vrygemaak van hulle vyande.

11. Die water het bo-oor hulle vyande gespoel,nie een van hulle het aangehou lewe nie.

Psalms 106