Psalms 106:9 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het hard gepraat met die Riet-see,en die see het droog geword.Hy het ons voorvaders laat deurloopop die plek waar daar voorheen diep water was,hulle het deurgeloop soos in ’n woestyn.

Psalms 106

Psalms 106:3-18