Psalms 104:35 Bybel vir Almal (ABA)

Ek bid dat die sondaarssal verdwyn van die aarde,dat die mense wat verkeerd doen,nie meer daar sal wees nie.Ek wil die Here prys.Julle moet die Here prys!

Psalms 104

Psalms 104:32-35