Psalms 104:34-35 Bybel vir Almal (ABA)

34. Ek bid dat die Here sal hou van wat ek dink,ek is bly dat Ek aan Hom behoort.

35. Ek bid dat die sondaarssal verdwyn van die aarde,dat die mense wat verkeerd doen,nie meer daar sal wees nie.Ek wil die Here prys.Julle moet die Here prys!

Psalms 104