Psalms 10:3 Bybel vir Almal (ABA)

Want die mens wat verkeerd doen,dink hy kan alles kry wat hy wil hê,hy wil ryk word van ander mense se goed.Hy praat sleg oor die Hereen hy sê die Here is nie belangrik nie.

Psalms 10

Psalms 10:1-9