Psalms 10:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die mens wat verkeerd doen,jaag die mens wat homself nie kan help nieen wil hom vang.U moet die mens wat verkeerd doen, laat vang,die planne wat hy self gemaak het,moet hom vang.

Psalms 10

Psalms 10:1-7