Openbaring 21:6 Bybel vir Almal (ABA)

God het vir my gesê: “Alles is verby! Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. As iemand geestelik dors is, dan sal Ek vir hom water gee wat hom altyd laat lewe, water wat verniet is.

Openbaring 21

Openbaring 21:1-7