Openbaring 21:5 Bybel vir Almal (ABA)

En God wat op die troon sit, het gesê: “Kyk! Ek verander alles! Ja, Ek maak alles nuut!”God het ook gesê: “Jy moet skryf wat Ek sê, want Ek doen altyd wat Ek sê, Ek praat altyd die waarheid.”

Openbaring 21

Openbaring 21:1-9