Openbaring 21:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Toe sien ek ’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde. Want die eerste hemel en die eerste aarde was nie meer daar nie. Die see was ook nie meer daar nie.

2. Toe sien ek die gewyde stad, die Nuwe Jerusalem, kom af uit die hemel, van God af. Die stad was gereed, soos ’n bruid wat haarself mooi gemaak het vir haar man.

Openbaring 21