Openbaring 21:2 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sien ek die gewyde stad, die Nuwe Jerusalem, kom af uit die hemel, van God af. Die stad was gereed, soos ’n bruid wat haarself mooi gemaak het vir haar man.

Openbaring 21

Openbaring 21:1-5