Openbaring 18:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die lig van ’n lampsal nooit weerin Babilon brand nie!En niemand sal weer die stemmevan ’n bruid en ’n bruidegomdaar hoor nie!Want, Babilon, jou handelaars wasdie belangrikste handelaarsin die wêreld,en jy het getoor en jy hetdie mense van al die volkeverkeerde dinge laat doen!

Openbaring 18

Openbaring 18:17-24