Openbaring 18:22 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand sal weer hoordat iemand in die stad harp speel nie!Niemand sal weer hoordat iemand daar sing nie!Niemand sal weer hoordat iemand daar ’n fluitof ’n trompet blaas nie!Niemand sal weer hoordat ’n ambagsmandaar werk nie!Niemand sal weer hoorhoe iemand daarkoring maal nie!

Openbaring 18

Openbaring 18:15-23