Openbaring 18:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die engel het hard geskree en gesê:“Babilon, die groot stad,is afgebreek en plat!Ja, dit is plat!Die duiwels woon nou daar,al die onrein geestekom daar bymekaar,al die onrein voëlskom daar bymekaar,al die onrein dierekom daar bymekaar,mense hou niksvan daardie diere nie.

Openbaring 18

Openbaring 18:1-4