Openbaring 18:1 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat hierdie dinge gebeur het, het ek gesien dat ’n ander engel uit die hemel kom. Die engel was baie sterk, hy kon baie dinge doen, en die lig wat om hom was, het dit lig gemaak op die aarde.

Openbaring 18

Openbaring 18:1-3