Openbaring 18:17 Bybel vir Almal (ABA)

Maar in een uur het Goddie stad leeggemaak,die stad wat so ryk was!”Die kapteins van die skepe het ver gaan staan, en ook almal op die skepe en al die matrose en almal wat op die skepe werk.

Openbaring 18

Openbaring 18:15-19