Hulle sal sê:“Dit gaan slegmet die Groot Stad!Baie sleg!Sy het mooi klere gedra,die materiaal was persen baie rooi!Sy het goue goed gedraen sy het mooi gelyk,sy het edelsteneen pêrels gedra!