Openbaring 14:9 Bybel vir Almal (ABA)

’n Derde engel het gekom. Hy het hard geskree en gesê: “God sal die mense straf wat die dier en sy beeld aanbid, die mense wat die dier se merk op hulle voorkoppe of op hulle hande het!

Openbaring 14

Openbaring 14:8-19