Openbaring 14:8 Bybel vir Almal (ABA)

’n Tweede engel het gekom. Hy het geskree en gesê: “Babilon, die groot stad, is afgebreek en verwoes! Ja, dit is plat! Babilon was soos ’n vrou wat onsedelik lewe, dit was vir haar baie lekker om so te lewe. En sy het vir die mense van die ander volke geleer om onsedelik te lewe.”

Openbaring 14

Openbaring 14:1-18