Openbaring 12:7 Bybel vir Almal (ABA)

Toe was daar oorlog in die hemel. Migael en sy engele het oorlog gemaak teen die draak, en die draak en sy engele het oorlog gemaak teen Migael en sy engele.

Openbaring 12

Openbaring 12:1-9