Openbaring 12:6 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die vrou na die woestyn gevlug. Daar was ’n plek in die woestyn, ’n plek wat God vir haar gereedgemaak het. Daar het God 1 260 dae lank vir haar gesorg.

Openbaring 12

Openbaring 12:5-14