Openbaring 12:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Ek het ’n groot teken in die hemel gesien: Daar was ’n vrou. Die son was haar klere, die maan was onder haar voete, en op haar kop was ’n kroon van twaalf sterre.

2. Die vrou was swanger en sy het geskree, want sy was besig om ’n baba te kry en sy het baie pyn gehad.

3. En ek het gekyk en ek het nog ’n teken in die hemel gesien: Daar was ’n groot draak! Die draak was baie rooi en hy het sewe koppe en tien horings gehad. Daar was sewe krone op sy koppe.

Openbaring 12