Openbaring 12:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het ’n groot teken in die hemel gesien: Daar was ’n vrou. Die son was haar klere, die maan was onder haar voete, en op haar kop was ’n kroon van twaalf sterre.

Openbaring 12

Openbaring 12:1-11