Openbaring 11:13 Bybel vir Almal (ABA)

Op dieselfde tyd was daar ’n groot aardbewing, en dit het een tiende van die stad verwoes. Daar het 7 000 mense gesterf in die aardbewing. Die ander mense het baie bang geword en hulle het die God van die hemel geprys.

Openbaring 11

Openbaring 11:3-19