Hulle het gehoor dat Iemand hard uit die hemel roep: “Julle moet opkom hiernatoe!”En die twee getuies het in ’n wolk opgegaan na die hemel, terwyl hulle vyande vir hulle gekyk het.