Openbaring 10:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het na die engel gegaan en vir hom gevra om vir my die klein boekrol te gee. Die engel het vir my gesê: “Jy moet dit neem en jy moet dit eet! Dit sal bitter wees in jou maag, maar in jou mond sal dit so soet soos heuning wees!”

Openbaring 10

Openbaring 10:3-11