Openbaring 10:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het weer gehoor Iemand praat met my uit die hemel. Hy het gesê: “Jy moet die boekrol gaan haal, die boekrol wat oop is en wat in die hand is van die engel wat op die see en die land staan!”

Openbaring 10

Openbaring 10:2-11