Numeri 7:86 Bybel vir Almal (ABA)

Die twaalf goue bakkies wat vol wierook was, het elkeen 10 sikkels geweeg, dit was tempel-sikkels. Al die goue bakkies saam het 120 sikkels geweeg.

Numeri 7

Numeri 7:9-89