Numeri 7:85 Bybel vir Almal (ABA)

Elke skottel het 130 sikkels geweeg en elke silwer bak 70 sikkels. Al die silwergoed saam het 2 400 sikkels geweeg, dit was tempel-sikkels.

Numeri 7

Numeri 7:8-89