Numeri 6:15 Bybel vir Almal (ABA)

en ook ’n mandjie ongesuurde brood wat hulle gemaak het van die beste meel, rondebrood en roosterkoek. Hy moet die rondebrood se deeg meng met olyf-olie en hy moet olyf-olie smeer aan die roosterkoek. Hy bring ook die koring-offers en die drank-offers wat saam met die ander offers moet wees.

Numeri 6

Numeri 6:8-17