Numeri 6:14 Bybel vir Almal (ABA)

en hy bring sy offer vir die Here saam. Die offer is: ’n gesonde jaaroud ram-lam om ’n brand-offer te wees, ’n gesonde jaaroud ooi-lam om ’n sonde-offer te wees, ’n gesonde skaap-ram om ’n ete-offer te wees,

Numeri 6

Numeri 6:5-22