Numeri 4:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle moet ’n blou lap oor die tafel gooi waarop die offer-brood is, en dan moet hulle die skottels, die panne, die bakke en die kanne daarop sit, die kanne waarmee hulle die drank-offer uitgooi. Die offer-brood moet ook daarby wees.

Numeri 4

Numeri 4:1-15