Numeri 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet hulle ’n seil van sagte vel bo-oor die kis sit, en daarna ’n lap van blou wol-materiaal. Daarna moet hulle die dra-houte in die ringe van die kis sit.

Numeri 4

Numeri 4:1-13