Dit is die dinge wat die Here gesê het en wat Hy besluit het. Hy het vir Moses gesê om dit vir die Israeliete te sê in die Moab-vlakte, by die Jordaan-rivier oorkant die stad Jerigo.