Numeri 36:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het getrou met manne van die nageslag van Manasse seun van Josef, en hulle grond het gebly by die grond van die families van die nageslag van hulle voorvader.

Numeri 36

Numeri 36:9-13