Numeri 32:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Ruben-stam en die Gad-stam het baie diere gehad, dit was groot troppe diere. Hulle het gesien dat die land Jaser en die land Gilead goeie weiveld vir diere het.

Numeri 32

Numeri 32:1-12