Numeri 31:54 Bybel vir Almal (ABA)

Moses en die priester Eleasar het die goud by die offisiere geneem en hulle het dit na die tent geneem waar die Here aan die Israeliete verskyn. Hulle het dit gedoen sodat die Here altyd aan die Israeliete kon dink.

Numeri 31

Numeri 31:50-54