Numeri 31:32-36 Bybel vir Almal (ABA)

32. Die goed wat oorgebly het van alles wat die manne gevat het, was: 675 000 skape en bokke,

33. 72 000 beeste,

34. 61 000 donkies,

35. en 32 000 vroue wat nog nie by ’n man geslaap het nie.

36. Die deel wat die manne gekry het wat oorlog gaan maak het, was: 337 500 skape en bokke,

Numeri 31