Numeri 28:27 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet vir die Here ’n brand-offer gee wat lekker ruik vir Hom. Die brand-offer is: twee bulle, een skaap-ram en sewe jaaroud lammers.

Numeri 28

Numeri 28:19-30