Numeri 28:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Op die dag wanneer julle die Fees van die Weke vier en vir die Here ’n koring-offer gee van die nuwe koring wat julle afgesny het, moet julle bymekaarkom en julle moet julleself wy. Julle mag nie werk op hierdie dag nie.

Numeri 28

Numeri 28:17-31