Numeri 22:38 Bybel vir Almal (ABA)

Bileam het vir Balak gesê: “Hier is ek, ek het na jou toe gekom. Maar onthou, ek kan niks sê wat ekself wil sê nie. Ek kan net sê wat God vir my sê.”

Numeri 22

Numeri 22:35-41