Numeri 22:37 Bybel vir Almal (ABA)

Balak sê toe vir Bileam: “Ek het jou twee maal laat roep. Hoekom het jy nie die eerste maal gekom nie? Het jy gedink ek kan jou nie betaal en ryk maak nie?”

Numeri 22

Numeri 22:34-41