Die priester moet ’n stukkie sederhout, ’n hisop-takkie en rooi tou neem en hy moet dit in die vuur gooi waar hulle die koei verbrand.