Daarna moet hulle die koei verbrand, Eleasar moet ook daar wees. Hulle moet die vel en die vleis en die bloed verbrand saam met die pensmis.