Numeri 19:21-22 Bybel vir Almal (ABA)

21. Hulle moet altyd dit doen. Die persoon wat die water gespat het wat iemand rein laat word het, moet sy klere was. En iemand wat aan daardie water raak, sal tot die aand onrein wees.

22. Elke ding waaraan ’n onrein persoon raak, word ook onrein, en die persoon wat aan so ’n ding raak, is onrein tot die aand.”

Numeri 19