Numeri 20:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete, die hele volk, het in die eerste maand in die Sin-woestyn gekom. Hulle het by die stad Kades gaan woon. Mirjam het daar gesterf, en hulle het haar daar begrawe.

Numeri 20

Numeri 20:1-4